Sunday, September 13

Diamantveld

Die naweek het ons teruggevat in tyd, na 'n era van harde handewerk, bitter sweet... en soet hoop - vir daai blink klippie in die grond.  Ons het ongelooflike stories gehoor; delwersbloed vloei nog in die mense se are.

  
  
  

No comments:

Post a Comment